PD
Paul D
1 reviews | Active since Jul 2022
21 Aug 2023, 09:42
Lekkeslaap - uitstekende diens!
Ek het Lekkeslaap al baie gebruik om besprekings te doen, en het nog nooit enige probleme ondervind nie. Die diens is baie goed - dit het al gebeur dat ek die deposito net te laat betaal het, en dan het hul die bespreking oorgedoen en seker gemaak dat ek 'n slaapplek het. Hoogs aanbeveel!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Lekkeslaap.co.za's replyOfficial
21 Aug 2023, 09:52Hi Paul
Dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit. Dankie vir jou lojale ondersteuning. Ons sien uit daarna om vir nog baie jare jou eerste keuse platvorm vir wegbreke te wees.
Groete
Johané

Lekkeslaap.co.za's reply21 Aug 2023, 09:52
Official
Hi Paul