mS
mercia S

1 reviews | Active since Jan 2011

14 Feb 2021, 12:04

Lekkeslaap uitklok kalender

Vir jare maak ek gebruik van lekkeslaap as stokperdjie om vir myself en vriende akkommodasie te soek. Vanaf Nov 2020 ondervind ek n probleem. Die inklok kalender maak ten volle oop maar die uitklok kalender net helfte en dit vries ook. Jy kan nie jou datum intik. Ek het emails gestuur op 12 Nov aan n Junior, 24 November aan n Timothy en 6 Feb na n Theunis Nortje. Niemand verstaan die probleem. Skermskote en al. 2x van my gastehuis vriende merk op dat geen besprekings van Lekkeslaap ontvang word nie. Ons moet nou van Booking.com gebruik maak. Screenshots is beskikbaar op aanvraag. Ek dink nie Lekkeslaap besef wat aangaan en as dit vat om hulle hier te plaas om hulle uit hulle diepslaap te ontwaak, is dit maar so

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply14 Feb 2021, 15:02
Official
Hi Mercia

Baie dankie vir u skrywe.

Kan ek vra dat u asb die screenshots aan my stuur, ***. Ek is bewus van so probleem wat wel reggestel was laas jaar, maar as u dit nou nog ervaar sal ons dringend ondersoek instel en seker maak dit word vinnig reggestel.

Lekke Groete
Jurgens