LT
Linda T

1 reviews | Active since Feb 2023

28 Jun 2023, 10:37

Lekkeslaap stel my altyd gerus!

Ek is nooit bekommerd dat planne nie gaan uitwerk wanneer ek Lekkeslaap gebruik nie. Hulle is altyd in beheer en die advertensies op hulle website is 'n goeie weers****ing van die werklikheid. Ek voel nooit dat ek 'n ander plek wil gebruik nie.

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply28 Jun 2023, 11:18
Official
Hi Linda

Dankie vir jou terugvoering! Ons is bly om te hoor dat ons platvorm jou gemoedsrus gee. Ons hoop om vir nog baie jare jou eerste keuse te wees. 

Dankie vir jou ondersteuning. 

Groete 
Johané