1 reviews | Active since Jun 2016

29 Jul 2017, 18:56

Lekkeslaap pateties

<p>Ek het vanaand 29 Julie 2017 verblyf by 'n gastehuis in Hilton Kwazulu Natal probeer bespreek vir my vrou Talita terwyl ek vir 'n operasie in Pietermaritzburg is. Ek kry 'n nommer LS-291R17 nadat ek by Capulet Gastehuis 'n kwotasie vra. Na 15 minute toe niks gebeur nie bel ek die navraagpersoon, Marlize. Die telefoon word geantwoord dat ek moet wag vir 'n operateur. Dan word ek afgesny. Die ander navraagnommer ********** 018 is ewe pateties met dieselfde resultaat. Sekerlik is Lekkeslaap nie so doeltreffend as wat die talle advertensies beweer nie.</p>

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply31 Jul 2017, 09:08
Official

Beste Deon,

Baie dankie dat u ****ak gemaak het via HelloPeter. Ek vra groot om verskoning vir die ongerieflike ervaring met ons. Na ondersoek het ons 'n probleem identifiseer op ons telefoon sisteem en dit so spoedig as moontlik reggestel.

Ek het vir u agent Marlize, gevra om vir u asb dringend te s***el en te verduidelik wat die probleem veroorsaak het en om verder hulp te verleng rakende u bespreking.

Lekke Groete
Jurgens Liebenberg
Kliëntediensbestuurder