DR
Deon R

1 reviews | Active since Jun 2017

22 Jun 2017, 13:23

Lekkeslaap of lekke betaal

<p>Ek ****ak lekkeslaap vir n week by Margate.hulle stuur n kwotasie.Dan se hulle vir n volledige uiteen setting van kwotasie.ek kyk na dit en ons besluit dis reg.will betaal,hulle stuur besonderhede en.......ieweskielik moet daar nou nog R1000 betaal word vir breek Skade.en probeer Maar hulle bel,die een sin na die ander en nou is dit nie hulle skuld nie.dis die 2 de keer die week DAT ek hulle bel.maar jy kan net sowel met die Muur praat.die dame will nie jou punt insien nie</p>

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply22 Jun 2017, 14:32
Official

Beste Deon

Baie dankie dat u ****ak gemaak het via HelloPeter. Ek vermoed u het dalk op u selfoon of tablet die kwotasie oopgemaak, en op ons mobiele webtuiste moet u wel klik op "Sien Bepalings en Voorwaardes" om die breekskadedeposito te besigtig.

Ons vra groot om verskoning vir enige ongerief wat hierdeur veroorsaak is en sal in hierdie geval dan wel vir die R1000.00 breekskadedeposito vir u dra. Indien u in die toekoms onseker is van enige bykomende fooie, kan u ons enige tyd s***el of dit per e-pos met u agent bevestig. Ons is altyd bereid om te help!

U agent sal met u in ****ak wees om die nodige reëlings te tref. Ons vertrou die bogenoemde is in orde.

Lekke Groete
Jurgens Liebenberg
Kliëntediensbestuurder