GvdH
Gert van den Heever

1 reviews | Active since Apr 2018

22 Apr 2022, 18:06

LekkeSlaap net 'n plesier

Die mees verbruier vriendelike, deursigtige, fasiliteit in die industrie, met meer as genoeg verblyf opsies en voorkeure om van te kies! En as jy eers met hul personeel te doen gehad het, dan besef jy met verligting in wat se goeie hande jy is in enige moontlike situasie wat gedurende 'n reis mag voorkom!

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply25 Apr 2022, 15:59
Official
Hi Gert

Baie dankie vir die lekke terugvoer dit word waardeer. 

Ons sien daarna uit om julle met nog baie toekomstige wegbreke te help.

Lekke Groete
Jurgens