LM
LEONOR M

1 reviews | Active since Jan 2016

26 Sept 2023, 10:46

LekkeSlaap is puik!

Ons boek altyd deur LekkeSlaap en ons word nooit teleurgestel nie. Diens is puik en altyd vriendelik. Hou jul diens en standaarde altyd so hoog!

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply26 Sept 2023, 11:30
Official
Beste Leonor

Dankie vir jou vriendelike terugvoering. Ons is bly dat jy ons diens en webtuiste geniet. Ons hoop om jou nog lank te help beplan aan wegbreke!

Vriendelike groete
Johané