PJ
Pieter J

1 reviews | Active since Mar 2016

29 Sept 2023, 10:45

Lekkeslaap is lekker.

Baie goeie webtuiste met hoë kwaliteit fotos en goeie beskrywings. Daar is nou ook 'n onmiddelike besprekings funksie by sommige bestemmings wat gemoedsrus gee. Daar is ook 'n billike kanselasie beleid.

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply02 Oct 2023, 04:54
Official
Beste Pieter

Dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit. Ons hoop om nog lank deel te vorm van jou reisbeplanning vir die toekoms!

Dankie vir jou ondersteuning. 

Groete
Johané