RM
Rudi M
1 reviews | Active since Nov 2013
24 Jun 2024, 20:14
Lekkeslaap is briljant
Altyd net die beste diens by hulle nog ontvang, al die jare wat ek kliënt is. Hulle reageer vinnig op enige navrae en sorteer probleme vinnig uit. Goeie waarde vir geld en baie betroubaar.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Lekkeslaap.co.za's replyOfficial
25 Jun 2024, 07:16Beste Rudi
Dankie vir hou vriendelike terugvoering en ondersteuning! Ons waardeer jou as kliënt en hoop om nog lank deel van jou vakansiebeplanning te vorm.
Groete
Johané

Lekkeslaap.co.za's reply25 Jun 2024, 07:16
Official
Beste Rudi