MG
Matthys G

1 reviews | Active since Apr 2018

02 Aug 2021, 14:13

Lekkeslaap gee puik diens.

Ek het onlangs vier besprekings deur Lekkeslaap gedoen. Hulle diens was puik, inligting akkuraat en die manier van betaling het baie goed gewerk. Ek kan hulle sterk aanbeveel.

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply02 Aug 2021, 14:15
Official
Hi Matthys

Baie dankie vir die lekke terugvoering dit word waardeur :)

Ons sien daarna uit om u met nog baie toekomstige wegbreke te help.

Lekke Groete
Jurgens