BT
Ben T

1 reviews | Active since May 2013

22 Mar 2016, 14:13

Lekkeslaap bied baie goeie diens! Dankie!

Lekkeslaap bied baie goeie diens! <br> Ons kan ook Seekat-oornagkamer op Yzerfontein aanbeveel vir goeie waarde-vir-geld diens.<br> Dankie!

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply22 Mar 2016, 14:41
Official
Hello benvt,

Baie dankie vir die pragtige kommentaar oor LekkeSlaap.co.za se diens asook Seekat-oornagkamer. Ons wil net die beste diens aan ons gaste lewer, so dis altyd lekke om te hoor as gaste so 'n goeie ervaring!

Ons sien uit daarna om jou te help met jou volgende wegbreek!

Lekke groete
Jurgens Liebenberg
LekkeSlaap.co.za