PS
Petro S
1 reviews | Active since Sept 2018
12 Oct 2018, 18:00
Lekkerslaap vlugte
Ek wil net dankie se vir lekker slaap vlugte (charl) wat my so mooi gehelp het om vlugte te book vir my kinders toe ek nie geweet het waar om eers te begin nie. Baie dankie vir jou hulp, raad en advies. Sonder jou sou ek nie my kinders veilig op die vlug kon kry nie. Dankie Charl
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Lekkeslaap.co.za's replyOfficial
22 Oct 2018, 10:30Beste Petro,
Baie dankie dat u met ons ****ak gemaak het en vir die wonderlike resensie.
Ek sal seker maak dat Charl u terugvoering kry.
Lekke Groete
Jurgens
Lekkeslaap.co.za's reply22 Oct 2018, 10:30
Official
Beste Petro,
Baie dankie dat u met ons ****ak gemaak het en vir die wonderlike resensie.
Ek sal seker maak dat Charl u terugvoering kry.
Lekke Groete
Jurgens
