RS
Ronnie S
1 reviews | Active since Jul 2017
08 Mar 2024, 11:00
Lekkerslaap Vakansie verblyf
Lekkerslaap is die beste groep, ek is al baie jare saam met hulle en sal en wil geen ander groep ondersteun nie, hulle is vinnig diens met besprekings, akuraat met presies wat ek wil hê en waar, en ek was nog nooit teleurgesteld met die plekke wat hulle aanbeveel het nie. Self hulle nadiens is tops!!!! Doen so voort Lekkerslaap !!!!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Lekkeslaap.co.za's replyOfficial
08 Mar 2024, 11:22Goeiedag Ronnie
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoering en lojale ondersteuning. Ons streef altyd daarna om die beste diens moontlik te lewer en ons is bly om te sien dat dit vrugte werp. Sonder gaste soos jy sou dit nie moontlik wees nie. Ons hoop om vir nog vele jare vorentoe deel van jou vakansiebeplanning te vorm.
Groete
Johané

Lekkeslaap.co.za's reply08 Mar 2024, 11:22
Official
Goeiedag Ronnie