RJ
Rudolf J

1 reviews | Active since May 2018

05 Oct 2020, 10:20

Lekkerslaap is tops. Dankie lekkerslaap vir julle uitmintende diens

Baie goeie en lekker diens. Lekker mense. Hulle warmte laat n mens soos familie voel. Ek sal enige aanbeveel om van hulle dienste gebruik te maak. Hulle is tops.

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply06 Oct 2020, 08:28
Official
Hi Rudolf

Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons lekke terugvoering te gee op HelloPeter, dit word waardeer.

Ons sien uit om u te help met nog baie toekomstige vakansies.

Lekke Groete
Jurgens