AE
Antoinette E

1 reviews | Active since Nov 2015

23 Nov 2015, 09:30

LekkerSlaap is TOPS!

[URL Removed] is die mees gerieflike webtuiste om jou toekomstige vakansie verblyf te vind en te boek. Die webtuiste is gerieflik, die bespreking maklik en die dienste wonderlik. Ons het 'n fantastiese gesinsvakansie gehad met die hulp van LekkeSlaap. Baie dankie aan almal by LekkeSlaap wat ons vakansie so asemrowend gemaak het. Ons sal altyd LekkeSlaap in die toekoms gebruik en beveel hulle aan vir almal.

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply23 Nov 2015, 09:45
Official
Hello Antoinette3,

Dankie vir die fantastiese terugvoer rakende jou dienservaring by LekkeSlaap.co.za. Ons wil vir ons gaste net die beste diens lewer en ons is altyd bereid om ook die t****e myl saam te loop.

Ons sien uit daarna om jou volgende wegbreek te verwesenlik!

Lekke groete
Jurgens Liebenberg
LekkeSlaap.co.za