EB
Elzana B

1 reviews | Active since Aug 2021

30 May 2022, 17:06

Lekkerslaap is Puik

Lekkerslaap is beslis die beste in die soek vir akkomodasie. Hulle diens is altyd vriendelik en baie vinnig en al die akkomodasie wat ek al deur hulle bespreek het was presies soos dit op hulle website geadverteer was. Hulle diens is puik en ek beveel hulle beslis aan.

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply10 Aug 2022, 09:09
Official
Beste Elzana

Baie dankie vir jou goeie terugvoering, ons waardeer dit! Ons sien uit daarna om nog baie wegbreke in die toekoms saam te beplan. 

Groete
Johané