RS
Roelof S

1 reviews | Active since Aug 2021

10 Aug 2021, 20:03

Lekkerslaap

Nie alles is altyd sleg nie . Lekkerslaap het my gemail , en ge watsapp om seker te maak ek het die regte detail. Hulle betalings opsie werk goed , en ek sal hulle beslus weer gebruik .

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply11 Aug 2021, 07:37
Official
Hi Roelof

Baie dankie vir die lekke terugvoering, dit word waardeur.

Ons sien daarna uit om u met nog baie toekomstige wegbreke te help.

Lekke Groete
Jurgens