WE
Wian E
1 reviews | Active since Apr 2022
28 Aug 2023, 11:14
Lekker geslaap met Lekkeslaap
Lekkeslaap se webblad is goed uitgelê en maklik om te gebruik. Ek het Lekkeslaap al baie gebruik om besprekings te doen en dit is ‘n eenvoudige en maklike besprekingsproses. Hulle kommunikasie en diens is uitstekend.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Lekkeslaap.co.za's replyOfficial
28 Aug 2023, 12:34Hi Wian
Dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit. Ons is bly om te hoor dat ons jou eerste keuse webtuiste is om jou wegbreke te beplan!
Dankie vir jou lojale ondersteuning.
Groete
Johané

Lekkeslaap.co.za's reply28 Aug 2023, 12:34
Official
Hi Wian