1 reviews | Active since May 2016
Lekker geslaap met LekkeSlaap!
<p>Ons moes na Kaapstad gaan om 'n spesialis te gaan spreek by Groote Schuur. Ons is deur LekkeSlaap by Boston House in bespreek. Dit was 'n goeie ervaring en ons kan beide Boston House en LekkeSlaap anbeveel!</p>
Beste Janine,
Baie dankie vir die pragtige kommentaar oor LekkeSlaap.co.za se diens asook Boston House. Ons wil net die beste diens aan ons gaste lewer, so dis altyd lekke om te hoor as gaste so 'n goeie ervaring gehad het!
Ons sien uit daarna om jou te help met jou volgende wegbreek!
Lekke groete
Jurgens Liebenberg
LekkeSlaap.co.za