1 reviews | Active since Jul 2024
Lekke Slaap
Ek sal nooit weer 'n ander agentskap gebruik as Lekke Slaap nie. Ek sal ook almal wat ek ken na Lekke Slaap verwys.
Dit was nog altyd 'n droom van my om Kruger Nationale park toe te gaan maar het nie geweet waar om te begin nie. Ek het Lekke Slaap ges***el om my te help en 'n vriendelike dame het die foon geantwoord en sy het my stap vir stap deur elke bespreking gevat. As daar nie beskibaarheid was nie het sy my dadelik in kennis gestel en alternatiewe datums probeer. Sy het my ook daageliks ges***el om tervoering te gee.
As jy 'n pensioenaris is en 'n agent soek wat die ekstra myl vir jou sal gaan vra net vir Jadie. Ek het nog nooit sulke goeie diens van n agentskap ontvang nie.
Ek kan nie wag om my besprekings vas te maak nie.
Jadie baie dankie vir jou flikse diens. Ek sal verseker weer vra vir jou.
Lekke Slaap 10 uit 10.
Johané
Johané
