Lekke slaap
<p>Ek het my instansie op lekker slaap geplaas. Ek het nooit geweet nie, maar volgens lekker slaap is die kwotasie wat jy stuur aan die klient 'n automatiese aanvaaring dat hulle daar kan bespreek. Ek het ook nie geweet nie maar blykbaar as jy nie tevrede is met die bespreeking nie dan kan jy die klient al die geld trug betaal maar as Lekker Slaap vir hulle 'n duurder plek kry moet jy hulle die uitstaande bedrag betaal en die ekstra komisie.</p> <p> </p> <p>Ek voel net ek moet vir julle dit se want dit kan baie gevaarlik raak as mens nie dit weet nie. Ek praat uit ervaring. Ek wil ook net se al hierdie goed staan so in hulle termes en voor waardes.</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)