AF
Anna F
1 reviews | Active since May 2013
06 Mar 2024, 21:19
Languedoc Verblyf
Languedoc Verblyf is baie netjies, prakties en veilig.
Stapafstand van alles. Dit was 'n voorreg om die eienaar te ontmoet.Die eienaar was baie gasvry en ons het 'n heerlike gesprek met haar gehad. Dit was 'n positiewe ervaring.Sy het jou baie tuis last voel.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Lekkeslaap.co.za's replyOfficial
07 Mar 2024, 06:55Goeiedag Anna
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is bly om te hoor dat jy jou wegbreek geniet het. Ons sien uit daarna om nog baie wegbreke saam te beplan.
Groete
Johané

Lekkeslaap.co.za's reply07 Mar 2024, 06:55
Official
Goeiedag Anna