SD
Sharon D

1 reviews | Active since Sept 2020

02 Apr 2024, 11:08

Happy Customer

Ek kan op vakansie of wegbreek naweek gaan en weet, dat as iets verkeerd loop, ek altyd iemand het om te s***el, wat jou sal help, tot om ander verblyf ook te kry, indien nodig. Nooit is iets te groot of te klein vir hulle kliente nie en dit word dadelik opgelos. Dankie Lekkeslaap!

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply02 Apr 2024, 13:06
Official
Beste Sharon

Dankie vir jou positiewe terugvoering en ondersteuning! Ons sien uit daarna om nog lank saam wegbreke te beplan. 

Groete
Johané