NN
Natasha N

1 reviews | Active since May 2019

30 Apr 2022, 15:27

Great service!

Uitstekende kliënte diens! Vriendelik, vinnig en maklik! Groot verskeidenheid plekke om van te kies!

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply03 May 2022, 07:27
Official
Hi Natasha

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons so lekke resensie te skryf, dit word baie waardeer.

Ons sien daarna uit om julle met nog baie wegbreke te help.

Lekke Groete
Jurgens