PD
Pieter D

1 reviews | Active since Mar 2020

07 Apr 2022, 16:17

Great service

Dit voel asof Gerhard van Lekkeslaap uit sy pad uit gegaan het om te help. Ek waardeer die ekstra moeite wat julle gedoen het en die vriendelikheid van julle diens

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply19 Apr 2022, 10:07
Official
Hi Pieter

Baie dankie vir die lekke terugvoering. Ek sal seker Gerhard  sien dit ook :) 

Ons sien uit daarnaa om julle met nog baie wegbreke te help.

Lekke Groete
Jurgens