IB
Isabel B

1 reviews | Active since Aug 2015

11 Aug 2015, 08:36

Great service

Lekkerslaap defnitief aanbeveelbaar,diens was vinnig en puik. Dankie Lekkerslaap dat julle die vinnig en maklik maak om te gebruik

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply13 Aug 2015, 08:54
Official
Hello isabeldebruyn999,

Dankie vir die fantastiese terugvoer rakende jou dienservaring by LekkeSlaap.co.za. Ons wil vir ons gaste net die beste diens lewer en ons is altyd bereid om ook die t****e myl saam te loop.

Ons sien uit daarna om jou volgende wegbreek te verwesenlik!

Lekke groete
Jurgens Liebenberg
LekkeSlaap.co.za