RJ
Rudolf J

1 reviews | Active since May 2018

30 Nov 2020, 10:56

goeie en vriendelike diens

Baie Vriendelike en lekke mense. 5 ster diens. Hou so aan met julle Goeie diens.

Baie dankie LekkeSlaap.

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply02 Dec 2020, 08:49
Official
Hi Rudolf

Dankie dat u die tyd gemaak het om vir ons sulke lekke terugvoering te gee op HelloPeter, dit word waardeer. 

Ons sien daarna uit om u te help met nog baie toekomstige wegbreke.

Lekke Groete
Jurgens