KS
Kathleen S

1 reviews | Active since May 2024

06 Apr 2026, 17:19

Goeie Diens!

Goeie diens, vinnig en betroubaar! Nog nooit het ek gesukkel as ek deur Lekkeslaap vakansie verblyf bespreek nie!

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply07 Apr 2026, 07:27
Official
Beste Kathleen

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering! Ons waardeer dit opreg dat jy die tyd geneem het om jou ervaring met ons te deel. Dit is vir ons fantasties om te hoor dat jy ons diens as vinnig en betroubaar ervaar het, en dat jou besprekingsproses nog altyd glad verloop het. 

Ons sien daarna uit om jou weer in die toekoms te help met jou vakansieverblyf! 

Groete
Johané