CB
Catheretha B

1 reviews | Active since Nov 2014

05 Jan 2017, 19:12

Goeie diens

<p>Nadat ek, lekkeslaap en ñ gastehuis ñ kommunikasie probleem gehad het op ou kers aand en ons nie verblyf gehad het die aand kan ek vandag sê lekkeslaap het dit baie goed hanteer en ek kan hul met ñ geruste hart nog steeds aanbeveel. Baie dankie lekkeslaap.</p>

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply06 Jan 2017, 08:26
Official

Beste Catheretha,

Baie dankie vir die pragtige kommentaar oor LekkeSlaap.co.za se diens. Ons vra om verskoning vir enige ongerief tydens u aanvanklike dienservaring, maar ek is baie bly dat ons u kon bystaan en die situasie spoedig kon uitsorteer.

Ons sien uit daarna om jou te help met jou volgende wegbreek!

Lekke groete
Jurgens Liebenberg
LekkeSlaap.co.za