aP
aron P

1 reviews | Active since Jun 2018

19 Sept 2023, 16:15

Gerieflik en lekker

Die website is baìe maklik en gerieflik on te gebruik.ek a paar keer lekkerslaap gebruik om na vakansie plekke te kry.informasie is duidelik en presies.

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply20 Sept 2023, 06:41
Official
Hi Aron

Dankie vir jou vriendelike terugvoering, ons waardeer dit opreg. Ons is bly om jou gekose platvorm vir wegbreke te wees en hoop om nog lank saam te beplan aan vakansies. 

Groete
Johané