LC
Louise C

1 reviews | Active since Jul 2014

03 Aug 2015, 19:19

Die website het alles

Goeie diens, lekker specials, kan sommer elke nou en dan op vakansie gaan.

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply04 Aug 2015, 08:52
Official
Hello Prima Donna,

Dankie vir die fantastiese terugvoer rakende jou dienservaring by LekkeSlaap.co.za. Ons wil vir ons gaste net die beste diens lewer en ons is altyd bereid om ook die t****e myl saam te loop.

Ons sien uit daarna om jou volgende wegbreek te verwesenlik!

Lekke groete
Jurgens Liebenberg
LekkeSlaap.co.za