SO
Sonya O

1 reviews | Active since Oct 2023

25 Apr 2025, 14:45

Betroubare diens

Uitstekende, vinnige diens! Ek gebruik die webtuiste gereeld en was nog nooit teleurgesteld nie – nie in die platform self nie, en ook nie in die plekke wat ek bespreek het nie. Die foto's is gewoonlik 'n baie akkurate weergawe van wat jy kan verwag.

Ek het al voorheen per e-pos en ook telefonies met hulle ges***el om besprekings te wysig, en elke keer was dit sonder enige probleme – vinnig en professioneel. Ek sal beslis weer van hulle diens gebruik maak en beveel hulle met volle vertroue aan!

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply25 Apr 2025, 14:58
Official
Beste Sonya

Dankie vir jou vriendelike terugvoering en getroue ondersteuning! Ons waardeer dit. 

Dis vir ons 'n plesier om te help en ons sien uit daarna om vir nog baie jare deel van jou reisbeplanning te vorm. 

Vriendelike groete
Johané