1 reviews | Active since Dec 2018
Betaal en geen verblyf beskikbaar
EK het al n paar keer by lekkeslaap geboek,maar nog nooit was ek so teleurgestel. Ek het plekkie bespreek vir my ouers en 15 jarige by 17on welllington vir een aand 26 desember 2019 . By instansie gekom met bevesting van verblyf,toe het hulle geen verblyf.Ek is jammer maar ek kan nie aanvaar dat dit die instansie se probleem is want ek het deur lekke slaap gebook. Die instansie sè lekkeslaap het nie confirm.So nou is dit n blame game.Wat my nog meer kwaad maak is na vier uur gister kry ,kry ek weer n bevesting van verblyf boodskap vir 17 wellington . Lekke slaap het toe n ander alternatief bespreek maar ver swakker akkomdasie.Enook nou moes twee kamers bespeek want daars nerens kamers vir 3 beskikbaar.Nou moet die familie geskei word.Dis mos nou rerig swa****!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! OP die ou einde moes ons maar self akkomodasie soek. Al kamer wat ons kon kry is waar net 1 bed beskikbaar was. Niemand gee n hel om oor die ongerief ,want dit het mos nie met hulle gebeur. Lekker slaap gaan wel my volle bedrag terug betaal,en al wat hule vir jou kan se baie jammer.
Dankie dat u met ons ****ak gemaak het.
Ek vra hartlik om verskoning vir die ervaring en ek sal vir u agent vra om u dringend te s***el en om te kyk wat ons kan doen om die situasie vir julle te verbeter. Ek sien wel dat alle e-pos en SMS kommunikasie wel deur is na die instansie, so ek is onseker hoe hulle nie van julle kennis gedra het nie. Ons gaan die situasie van ons kant af ook met die eienaars opneem om dit te probeer verhoed in die toekoms.
U agent sal nou vir u s***el om te kyk hoe ons die ervaring kan verbeter.
Lekke Groete
Jurgens