CT
Connie T

1 reviews | Active since Oct 2023

30 Dec 2023, 10:44

Beste diens van lekkeslaap

Liezl was super vriendelik en hulpvaardig, ek hou van Jul email updates. Geen verskuilde kostes. Eerlik, vinnige advies. Lekkeslaap app is baie doetreffend

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply31 Dec 2023, 16:49
Official
Haai Connie

Dankie vir jou terugvoering en ondersteuning. Ons waardeer dit. Ons sien uit daarna om nog baie jare deel van jou vakansiebeplanning te wees. 

Groete
Johané