JE
Joan E

1 reviews | Active since May 2018

23 Dec 2023, 12:00

Beste diens ooit

Beste diens. Kan hul enige tyd s***el. Hul herinner jou nogal ook wanneer jy gaan inklok, stuur vir jou 'n e-mail. Ek is baie beindruk met hulle. Joan.

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply24 Dec 2023, 06:15
Official
Beste Joan

Dankie vir jou vriendelike woorde. Ons waardeer jou terugvoering en ondersteuning. Ons sien uit om nog baie saam wegbreke te help beplan!

Groete
Johané