MW
Marius W

1 reviews | Active since Feb 2010

30 Jan 2016, 14:47

Best Holiday Booking Agency

Dankie weereens vir julle vinnige flinke puik diens! Was nog nooit teleurgesteld nie, sal julle oor en oor gebruik. Best online travel booking website for sure. Baie dankie Chanel!

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply01 Feb 2016, 08:31
Official
Hello Marz,

Baie dankie vir die pragtige kommentaar oor LekkeSlaap.co.za se diens. Ons wil net die beste diens aan ons gaste lewer, so dis altyd lekke om te hoor as gaste so 'n goeie ervaring by ons het!

Ons sien uit daarna om jou te help met jou volgende wegbreek!

Lekke groete
Jurgens Liebenberg
LekkeSlaap.co.za