MB
Marinda B
1 reviews | Active since Apr 2022
26 Apr 2022, 10:49
Besprekings deur Lekkeslaap louter plesier!
Bespreking in Century City, Kaapstad gedoen vanuit die verre Noordkaap. Wat 'n plesier om in jou moedertaal bedien te word met regte, lewendige mense aan die anderkant van die telefoon! Die agente se beskikbaarheid, vriendelikheid en knap hantering van besprekings maak van Lekkeslaap 'n uitstaande agentskap. Ek sonder graag vir Ruchell Herbert uit vir puik diens regdeur die proses. Doen so voort!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Lekkeslaap.co.za's replyOfficial
28 Apr 2022, 10:46Hi Marinda
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, dit word baie waardeer :)
Ons sien uit daarna om vir julle met nog baie wegbreke te help.
Lekker Groete
Jurgens

Lekkeslaap.co.za's reply28 Apr 2022, 10:46
Official
Hi Marinda