AO
Anton O

1 reviews | Active since Mar 2009

15 Mar 2021, 12:28

Baie goeie diens waarop jy altyd kan staat maak.

As ek iewers heen reis is lekkerslaap.co.za my eerste stop. Hulle maak dit maklik om vir blyplek te soek in die dorpe of streeke van jou keuse en die aanlyn besprekings is vinnig.

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply15 Mar 2021, 14:55
Official
Hi Anton

Baie dankie vir die lekke terugvoering dit word opregwaardeur.

Ons sien daarna uit om u met nog baie wegbreke te help.

Lekke Groete
Jurgens