RB
Ronel B
1 reviews | Active since Jun 2024
28 Jun 2024, 10:16
Altyd LEKKE by Lekkeslaap
Lekkeslaap is vir my die mees gebruikersvriendelike besprekings blad. Ek is baie gelukkig met hulle en ek bly altyd LEKKE by die plekke..
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Lekkeslaap.co.za's replyOfficial
28 Jun 2024, 11:16Beste Ronel
Ons waardeer jou positiewe terugvoering en getroue ondersteuning. Dit is vir ons 'n groot plesier om jou te help met jou reisbeplanning en ons hoop om dit vir baie jare te kan doen.
Groete
Johané
Johané
Lekkeslaap.co.za's reply28 Jun 2024, 11:16
Official
Beste Ronel
Ons waardeer jou positiewe terugvoering en getroue ondersteuning. Dit is vir ons 'n groot plesier om jou te help met jou reisbeplanning en ons hoop om dit vir baie jare te kan doen.
Groete
Johané
Johané