mW
maria W

1 reviews | Active since Sept 2014

30 Sept 2019, 21:51

No availability

Goeie naand

Einde Mei 2019 is ons genooi om na die promosie te kom luister. Ons is deur Hennie Stoop ontvang en deur default aan jul kant gese dat ons lucky is hul het n fout gemaak maar ons kry buyers gift asook one year gift....ons lucky day. By navraag word ek ingelig dat ek slegs die one year gift ontvang. Na vele emails om te kanselleer en klagtes dat ek nie gelukkig is met wat my belowe is nie word my vrae nie beantwoord nie en slegs di nodige inligting verskaf. Ek het weereens vandag probeer om my one year gift te book maar ongelukkig is daar nerens niks beskikbaar tot Mei 2020 nie en dan verval my voucher. Het ook reeds vandag blyplek gaan soek vir Junie 2020 no avalibility..... ek voel egter dat hierdie ****rak breuk aan jul kant is aangesien ek deur jul mislei is dat ek n vakansie kan boek deur jul maar daar is NOOIT availability. Ons is ook gese dat ons n 6 mnd cool down period het wat net regverdig is aangesien ons na 5 mnd wel iewers wil gaan maar niks beskikbaar nie. Kan ook nie sien hoekom ons omtrent al R13500 bt het vir NIKS. Ek was egter ook op sosiale media en dinge lyk nie goed op hellopeter nie. Ek sal dit waardeer as daar op elkeen van my probleme antw gegee word. Julle verkoop vakansies wat nooit gebeur nie..valse voorwentsels en ****rak breuk volgens my aan jul kant.

Dankie

0
Replies (1)
Leisure Portfolio Association
Leisure Portfolio Association's reply02 Oct 2019, 14:28
Official
Dear Maria W,
Thank you for your correspondence.
Your complaint is OYG related, not LPA. Kindly contact OYG on *** and ask for OYG. Perhaps their consultants can assist in searching for availability using your free voucher received. I'm sure they'll be happy to assist.
Kind regrds
LPA team