AG
Andre G
1 reviews | Active since Jul 2017
28 Jul 2017, 12:35
Uitstekende Diens
<p>Baie vriendelike diens en die mees behulpsame mense. Ek woon in Kaapstad en my korrekte paarte was na my gestuur. Flipen goeie diens. Dankie maters regtig uitstekend. Hoop alle besigehede kan sulke diens lewer.</p> <p> </p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)