1 reviews | Active since Aug 2014
Legal Wise help nie klieente nie
Ek is 'n klient van Legal Wise en het 'n probleem gehad met iemand by wie ek gehuur het. Ek was by die Small Claims hof maar die saak is uit gestel. Op 16/03/2018 het ek 'n Dagvaardiging van die verhuurder gekry wat ek aangestuur het na Legal Wise in Bloemfontein tot en met datum het niemand na my terug gekom nie. Baie swak diens.
Goeie dag Meneer / Mevrou
Ons erken ontvangs van u besorgdheid met verwysingsnommer 24371.
Ons bevestig dat ons u besorgdheid vir die ondersoek na die Bloemfonteinse tak verhoog het. Ons sal u binnekort ****ak.
Vriendelike groete
CS