SS
Stefan S

1 reviews | Active since Jan 2017

17 Jan 2017, 21:03

Take Voyager Mile

<p>Ek het aangesluit by Legacy Lifestyle Rewards. Ek het my Voyager Miles na Legacy Rands verander sodat ek dit kan gebruik vir iets anders. Nou word daar gese dat ek dit nie kan kry nie want daar is 'n 30 dae voor dit beskikbaar is. Dit nadat hulle my Voyager miles gevat het. Hierdie is swak diens. Waarom moet daar 30dae gewag word in hierdie tyd waar alles online en vinnig gebeur. Nie eers 'n betaling na ander bank of oorsee vat solank nie. </p>

0
Replies (0)