1 reviews | Active since Feb 2018
Leapfrog ...... still in its leap year
Ons sukkel nou al n geruime tyd lank met Leapfrog Bloemfontein. Eerstens het ons hulle laat weet dat die eiendom wat ons tans huur, n waterlek het. Ons gaan deur water asof daar geen beperkings is nie. Ons laai nou water more oggend is dit klaar. Ons het dit al rapporteer en die dame by ontvangs stuur korrespondensie dat sy opvolg met eienaar, maar steeds geen antwoorde nie. Nou is daar Sondag by ons ingebreek en steeds wag ons dat slotte, diefwering en deure herstel en vervang moet word. My seuntjie van n jaar en die nanny is nou by die huis met oop deure. Sy sluit haar en my seuntjie in die kamer toe en lyk vir my Leapfrog verstaan nie die erns van die saak nie......ek is totaal en al gatvol vir agente!! Ons mag ook nie self met die eienaar praat nie.....useless I tell you!
