MF
MARIANNE F

1 reviews | Active since May 2021

02 Feb 2022, 21:22

Dankie aan Leandra Real Estate vir puik diens!

Baie dankie aan Leandra en haar span vir puik diens met die onlangse verkoop van ons huis in Floridapark, Roodepoort. As verkopers is ons deurgaans op hoogte gehou van die vordering met die verkoop. Ons het ook gevoel dat sy ons omstandighede goed verstaan en in ag neem. Hulle entoesiasme as span het ons beïndruk. Nogmaals dankie. Ons kan Leandra met 'n oop gemoed by enige verkoper aanbeveel.

0
Replies (1)
Leandra Real Estate
Leandra Real Estate's reply02 Feb 2022, 21:27
Official
Liewe Evelyn & Marianne 
Dit was nie net vir ons 'n voorreg om jul eiendom/belegging te kon verkoop nie - maar ook om julle te kon leer ken 
Baie dankie dat julle ons vertrou het met jul huis 
Baie dankie dat ons saam met julle hierdie pad kon gestap het - 
Ons is dankbaar dat julle veilig in die Kaap is en glo en vertrou dat julle daar ook 'n spesiale eiendom gaan kry waarvoor julle net so lief voor sal raak 
Baie dankie vir hierdie pragtige terugvoer  - ons waardeer dit baie
Groete
Leandra, Monique & Henriette