1 reviews | Active since Jan 2016
Dreigement deur adverteerder.
Ek was ook ge****ak met allerande mooi beloftes.

Ek het navrae gedoen rondom die maatskappy en gesien dat dit n vermorsing van tyd is om die bekenstelling by te woon.

Met hul oproep van bevestiging het ek ene Esme meegedeel dat ek dit nie sal kan bywoon nie a.g.v n onvoorsiene probleem wat opgeduik het, waartydens sy my gedreig het met \dat sy aanvaar geen verskoning en sy sal my finansieel aanspreeklik gaan hou".

Ek moes egter lag.. finansieel aanspreeklik? Ek het haar meegedeel dat as dit die manier is waarop hul enige advertensie wil doen hul duidelik nou al hul deure kan sluit.

Was baie teleurgestel in hul diens! Ek het haar ook gevra vir die besturende direkteur se besonderhede en nr waarop sy geweier het om dit vir my te gee.