G
George

1 reviews | Active since May 2022

08 Apr 2024, 14:45

Patetiese diens

As ek geen ster kon gee, het ek. Vat 3 maande om printer te herstel. Dan laat weet hul die printer kom volgende week, wanneer volgende week kom dan is daar n misverstand en dan kom hy die week daarna, Kom daai week, dan laat weet hulle jou die volgende maandag dat die printer eers daar is om op te tel. Gee nie kragkabel van printer saam terug nie. Dan moet hulle eers die kragkabel soek. Nee wat, nooit weer nie.

0
Replies (0)