PH
Philip H

1 reviews | Active since Jun 2012

18 Oct 2019, 10:37

Lazy Water Pools

Ek koop n hele paar jaar by Jaco en sy vrou by Lazy Water Pools. Die diens is uit die boek. Hulle is altyd vriendelik. Hulle kennis van hulle produkte kan in n nuwe swembad boek geplaas word. Hulle pryse is baie aanvaarbaar. Hou so aan julle.. Philip van Heerden

0
Replies (0)