1 reviews | Active since Aug 2017
SWAK DIENS
Ek het nog nooit sukkel slegte diens gekry van n plek soos wat ek Woensdag 08/01/2020 ontvang het nie. My kar is na Lazurus ford in centurion in die middel van die jaar was kar in vir n diens en ek het gevra hulle moet kyk na die klap geluid wat ek hoor, dis heeltyd vir my gese dis die agter seat en elke keer as ek kar vat is die klap maar weer terug. Eks in Nov terug ford toe en Jason het saam my in die kar geklim en dit gehoor en my gehelp dat die kar in gaan dat hulle weer kan kyk oor dit nie n agter seat klap is nie maar wel van die engin af kom.
Van dat die kar daar was en hulle agter gekom het dat dit die bearings op die shock en goed was het ek amper 2 maande gesukkel vir Lindie om die eis deur te stuur na versekering sodat hulle die herstel kan goed keer, Ek moes heeltyd op volg met Lindie sy belowe hoog en laag sy bel oor 15 min terug en dit gebeur nooit, ek het self die versekering gebel en gevra of dit al goed gekeur is,
Dit sou voor die 16 dec vervan word en die eis is toe nooit op geveolg op nie die kar is laas week Woendag in vir die herstel ek bevestig nog met Lindie dat als gedk is wat foutief was en sy se vir my ja dis als gedek ek gaan haal my kar die middag net om uit te vind die stabelizer alleenlik is gedek, eks nie in kennis gestel dat net dis gedek is nie daars nie gevra of hulle n kwotasie moet stuur om als reg gemaak te word nie na daar vir my gese is als is gedek, van wanneer af is dit die klient se werk om heeltyd op te volg oor die reg maak van n voertuig na daar instryksies gegee is,
Eks bitter 0ongelukkig hier oor dit vorl of die kliente net n las is by die diens sentrum, Hoe wag mens amper 2 maande vir goedkeuring en hoe word daar vir jou gese dis die agter seat na jy se die geklap kom van die engin af. en dan bel jy en se die klap is nog steeds daar en dan word dit gese nee dis beslis die agter seat.
Wragtig eks nie n machanic nie maar ek weet die verskil van n klap uit die engin en n klap van die agter seat af
