tJ
toy J

1 reviews | Active since Jul 2013

06 Mar 2017, 10:10

SWAK DIENS

<p>My seun Anton Boucher het by LASARUS FORD 400 WEST STR CENTURION n ford bakie IN JAN 2017 gekoop die kar is nou nog nie op die pad nie. Hy het al sy eerste payment gemaak. Hy het dit by n Vincent gekoop. Ek het in tussen met Mr Schalk Kotze gepraat maar hy slaap ook. Hy sit jou net deur na iemand anders. Toe praat ek met Tia Burger en se hulle moet dit asb uit sort want hulle is al reeds betaal daarvoor. Ek het hulle nou al hoe lank gevra en my kind kan nie af kry by die werk nie. Hy werk van 5uur die oggend toe 8uur in die nag in. So hy moet n dag se lone verloor omdat Ford nie hulle werk kan doen nie. Ek het ook my tel ********** by Tia gelos en ook die adres waar ek bly. Ek bly in Witbank ek is sy stief ma. Langenhoven 38 Ext 8. Maar toe stuur hulle n Lynet Cokring om die werk te doen en praat toe met haar en sy se FORD se mense is te lui om hulle werk toe doen. Op die 9 Maart is die Ford bakie van die pad af. NOU GAAN EK MAAR DIE BANK BEL NEDBANK EN MET HULLE PRAAT WANT GEEN DIENS BY FORD NIE.</p> <p>KOM HAAR JULLE BAKIE WANT HY BETAAL OOR DIE R8000 N MD MAAR KAN NIE EERS MET HOM RY NIE.</p>

0
Replies (0)